SAOU Wiskunde-in-Aksie Olimpiade vir Gr. 6 & 7’s
December 8, 2016

Jaarlikse Departementele Leeskompetisie

Annette Grobbelaar het aan die jaarlikse Departementele leeskompetisie by Grensvoorbereiding Skool in die Graad 1-afdeling (Afrikaans Huistaal) deelgeneem! Sy het Nahoon se naam hoog gehou en het 1ste geëindig. Baie geluk Annette!

Leave a Reply