Jaarlikse Departementele Leeskompetisie
December 8, 2016
Netbalwedstryde
April 25, 2017

SAOU Wiskunde-in-Aksie Olimpiade vir Gr. 6 & 7’s

Martin Louw het aan die SAOU Wiskunde-in-Aksie Olimpiade vir Gr. 6 & 7’s deelgeneem. Hy is een van 30 leerders van die Oos-Kaap wat uitgenooi is na ‘n verrykende Jong Einstein Wiskunde-Pretdag by die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth op 17 September 2016. Baie geluk, Martin. Ons is trots op jou.

Leave a Reply